BTS – The Marriage

Behind the scenes – The Marriage is a podcast and vlog created to shed light on the unspoken truths of marriage. We are Jp and Danielle Steynvaardt, in our 7 years of marriage we have learned (and are still learning) that life isn’t always what it seems. To have a successful marriage you have to be intentional. Don’t stop dating, keep the passion alive by being present daily. How, you might ask? Well we would love to teach you.


4 Stappe om mekaar te verstaan

Ons almal het 4 ‘basics needs’ en soos gewoonlik verskil mans en vrouens soos dag en nag. Kom gesels saam en vind uit wat maak jou gelukkig maar meer belangrik, wat maak jou maat gelukkig.  Jou man her vervulling in die volgende afdelings nodig: Respek Seks Vriendskap Huishoudelike hulp

5 Huweliks Mites

Ons almal trou met die idee dat ons huwelik prentjie mooi gaan wees, kom ons wees eerlik jy hou nie altyd van die prentjie wat jy gekies het nie.

5 Kommunikasie Geheime

5 Geheime vir Effektiewe Kommunikasie. Ons hoop om deur hierdie vlog jou te help om meer effektief met jou lewensmaat te kommunikeer. Ons is druk besig om die podcast op die been te kry.