Woede en Konflik

Getroud wees loop amper parallel met baklei. Dis tog verstaanbaar, twee word een, twee stelle ideas, gewoontes, en maniere moet ewe skielik hulle weg saam vind.  Dit help nie dat mans en vrouens dag en nag verskil nie. Hoe nou gemaak?

Ons gesels in hierdie week se vlog oor woede en konflik en hoe om dit suksesvol te bemeester in jou huwelik. 

Alle konflik is nie altyd negatief nie, en dis oukei om kwaad te wees, wees net kwaad vir die regte redes.

4 Stappe om mekaar te verstaan

Ons almal het 4 ‘basics needs’ en soos gewoonlik verskil mans en vrouens soos dag en nag. Kom gesels saam en vind uit wat maak jou gelukkig maar meer belangrik, wat maak jou maat gelukkig.  Jou man her vervulling in die volgende afdelings nodig: Respek Seks Vriendskap Huishoudelike hulp

5 Kommunikasie Geheime

5 Geheime vir Effektiewe Kommunikasie. Ons hoop om deur hierdie vlog jou te help om meer effektief met jou lewensmaat te kommunikeer. Ons is druk besig om die podcast op die been te kry.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s