5 Huweliks Mites

Ons almal trou met die idee dat ons huwelik prentjie mooi gaan wees, kom ons wees eerlik jy hou nie altyd van die prentjie wat jy gekies het nie. Ons kyk na 5 huwelik mites en bespreek hoe waar dit werklik is, en wat die Bybel daaroor te sê het.

  • Jy het net een “soul mate”
  • ‘n Huwelik is werk.
  • As jy die regte persoon trou, sal jy altyd gelukkig wees.
  • Welkom by die wêreld van net een sex posisie.
  • Jou skoonouers sal op jou groei.

Spesiale dankie aan E3-life vir laas week se prys, en Rusty Rose wat hierdie week se opwindende prys borg.


4 Stappe om mekaar te verstaan

Ons almal het 4 ‘basics needs’ en soos gewoonlik verskil mans en vrouens soos dag en nag. Kom gesels saam en vind uit wat maak jou gelukkig maar meer belangrik, wat maak jou maat gelukkig.  Jou man her vervulling in die volgende afdelings nodig: Respek Seks Vriendskap Huishoudelike hulp

5 Kommunikasie Geheime

5 Geheime vir Effektiewe Kommunikasie. Ons hoop om deur hierdie vlog jou te help om meer effektief met jou lewensmaat te kommunikeer. Ons is druk besig om die podcast op die been te kry.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s